Tel: 081-349-4981 (08H00 tot 17H00 Ma-Fri)
epos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Sondag Program
Ons vergader in Waterkloof Hoërskool se Klubhuis.
(Die die klubhuis is op die sport gronde aan die Noorde kant van die skool geboue)
- 09h00 – Koffie en Tee is gereed
- 09h30 – Erediens
- 10h45 – Koffie en tee
- 11h30 – Preek toepassing & Sondagskool (LEGACY)
- 12h00 – Kom eet en kuier saam met ons (met of sonder kos)
Kom woon by wat jy kan en wil :-)
- Bring jou Bybel (of jou Bible)
- Bring 'n ontvanklike gemoed
- Kom met 'n passie vir Jesus en gaan huis toe met 'n passie om Hom te dien
1 Korinthiërs 10:31-33
"Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God. Moenie aanstoot gee nie, nie aan Jode of aan Grieke of aan die gemeente van God nie. Maak soos ek: ek probeer om almal in alles tegemoet te kom. Ek soek nie my eie belang nie maar dié van baie ander, sodat hulle gered kan word."
Bydraes
Bank : ABSA
Rek # : 9231335815
Tak # : 632005
| < Prev |
|---|



